Lit by Nana (Riana van Zyl, New Zealand) 14th April 2016
Liewe Pieter, ons weet dat jy gelukkig is saam jou pappa en oupa Nick. Wens ek het jou beter leer ken toe jy nog met ons was op hierdie aarde gewandel het. So bly dat jy verlig en totaal vry is van die ewige hel van epilepsie. As daar een persoon is wat 'n ewige lewe verdien is dit jy Pieter - Ek het oor die jare al die getuienisse gelees van jou dierbare vriende wat jou intiem geken het en gesien hoe jy lewens aangeraak het met jou diep geloof. Rus sag liewe Pieter.
This candle went out on 16th April 2016.